Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walkerview Apartments

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walkerview Apartments is in die stil woonbuurt De Kelders geleë en is stapafstand vanaf die strand. Ontspan op die patio en geniet 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai terwyl jy die visserbote en die asemrowende sonsondergange dophou.

Ons bied verblyf in 5 woonstelle. Elke eenheid het gemaklike beddens 'n badkamer en 'n kombuis of klein kombuisie. Elkeen het geriewe soos 'n leefarea en 'n wasmasjien.

Ons bied ook WiFi en 'n lekker braai-area.

Die eenhede is elkeen stapafstand vanaf 'n klein beskutte strand, 'n bakkery en 'n restaurant. De Kelders is die tuiste van die noordkapperwalvis en die rotse is een van die beste plekke om walvisse van die land af dop te hou. Daar is verskeie natuurlike grotte waar jy stalagmiete en stalaktiete kan sien. Die Walkerbaai Natuurreservaat is ook 'n besoek werd en is die tuiste van die Klipgat-grot en daar is n 7 km-lange staproete. Daar is verskeie doendinge in die reservaat, so gaan op 'n piekniek, gaan stap of vang vis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Andrew L
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Was great and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johannaburger02@gmail.com B
Saam met vriende
5.0
Ons het 'n heerlike kuier gehad. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was netjies en op hul plekke. Baie d...
Sien meer
Apr 2024
Anecke V
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne. Lekker ruim als wat jy nodig het.
Jan 2024
Gerrie E
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Everything was great. We will definitely recommend Walkerview Apartments.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Antoinette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons akkommodasie was fantasties. Sal beslis volgende keer my volle verloftydperk daar bespreek. Alles was netjies, skoon en mooi. Baie ruim. Tuis gevo...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walkerview Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 133, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5jPFD3J5WJNx61hKalUoy1ixt3xHnruHv3H8mDTpDnbNmkZua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 133 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.564465365263 19.357535703705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang