Walking Tall Private Bush Retreat
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
-
Vanaf
R2 100R1 785 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Walking Tall Private Bush Retreat is 300 m van die Krokodilrivier af in Marlothpark langs die Krugerwildtuin.
Dié selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderarea en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamer elk 2 enkelbeddens het. Die solderarea het 3 enkelbeddens op die boonste verdieping en 'n balkon met draagbare braaigeriewe. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort óf 'n bad.
Daar is 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Premium kanale.
Buite is 'n boma met braaigeriewe en 'n Jacuzzi vir 7 gaste. Gaste kan ook wilde diere, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, bobbejane besigtig, en meer as 100 voëlspesies by die watergat sien, wat net 10 m van die huis af geleë is.
Daar is 4 lugversorgers en 'n 24-uur gewapende reaksie. Hier sal gaste die rustige omgewing met die moderne Afrika smaak geniet.
Die park het 2 supermarkte, 2 openbare swembaddens, 'n vulstasie, 'n wassery, verskeie restaurante en wildritte in die natuurbewarea wat leeus en buffels huisves. Walking Tall is 15 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek en 90 km vanaf Maputo en die bekende Panorama-roete geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
- Gaste dink Walking Tall Private Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 423, Marlothpark, 0000, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang