Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walters Lane Luxury Accommodation

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walters Lane Luxury Accommodation bied gerieflike en bekostigbare selfsorgverblyf in Protea Heights, 'n woonbuurt van Brackenfell. Die eienaars is trots daarop om gaste van gehalteverblyf en diens te voorsien wat ideaal is vir ontspannings- en sakereisigers.

Daar is 4 selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies. Die hoofhuis met 4 slaapkamers het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n verhitte swembad, 'n privaat gimnasium en 'n dek op die boonste vloer met lieflike uitsigte oor die omgewing. Woonstel 1 het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Die dubbelverdiepingwoonstel 2 het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die tweeslaapkamerwoonstel 3 is ook 'n dubbelverdieping-eenheid met slaapplek vir 6 gaste.

Die gebruik van die geriewe in die hoofhuis kan deur die 3 woonstelle gebruik word indien daar vooraf gereël word, mits daar geen gaste is wat by die hoofhuis ingeboek is nie. Gaste kry gratis WiFi en in die geval van kragonderbrekings is 'n battery en sonkrag beskikbaar.

Die eiendom is sentraal geleë binne maklike bereik van geriewe in die dorp sowel as groot hoofweë op pad na Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Walters Lane Luxury Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walters Lane Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walters-laan 7, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63cd9fda8e446d303d841c764915c4a78d7ac50096739c1c4ec8898a2409dd83203d1171bedb8ff828161cf4ee2a91e2bddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 7 Walters Lane Protea Heights, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.885506857062 18.700248599053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang