Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

WaltzIn

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerty L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Die verblyf was baie lekker en ons het dit geniet. Die plekkie was skoon en baie netjies. Daar is 4 enkelbeddens in die groot vertrek, maar 1 se matras is te groot vir die bed en het heeltemal omgedop as mens op die punt sit. Nie baie veilig vir bejaardes nie. Gelukkig geen beserings nie. Dis 'n skok wanneer mens opstaan en dit gebeur en gevaarlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gilda L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oulik, skoon ideaal vir 2 mense. Baie mooi netjies - ideaal vir twee mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Was werklik gemaklik. Ruim, netjies en skoon. Sal beslis Waltzin aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het heerlik gebly in die baie mooi en gesofistikeerde huis. Goeie veilige verblyf in Dwarskersbos. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig by die see. Perfek vir 'n Weskus troue of naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie smaakvolle plek! Baie lekker! My gaste het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Oulike plekkie, maar dit was beperk. Die huisie is bietjie klein vir klein kinders. Kids was verveeld, nie veel te doen by die huis nie. Geen toegang tot agterplaas, geen stoep om sonsondergang te kyk nie. Die pool word elke oggend tussen 5 en 6 uur skoongemaak, wat ons versteur het. Die WiFi het elke 6 minute gebuffer. Area is rustig, strand is loopafstand en daar is gedurig wind.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie geniet. Fantastiese ruim verblyf in 'n rustige, veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Verassing in Dwarskersbos. Ek was verras met die plek. Pragtig, netjies en beslis die moeite werd. Stil omgewing. Vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 4 mense
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8dce6e5bbbe4fb14fede80117eb58b76ef6d20cc42ca26da7bfa7a948943591fab682c472b13a32d43b5843ce67704d27af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 10 Moregloed Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.688740457916 18.238782323943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011