Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warren Heights 503

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 232

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Warren Heights 503
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.5/5
Johan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

'n Heerlike, gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

Hoogs aanbeveel. Vriedelik ontmoet en half verbaas en bo verwagting. Baie netjies, goed toegerus en kon net tasse neersit. Fantastiese uitsig oor die stad met so stukkie berg en stukkie see. Fantastiese eetplekke binne loopafstand. Definitief eerste op die lys vir die volgende kuier.

Piet V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Piet V

Misleidend.

Met aankoms het Jaco ons ontvang met inligting dat garage nommer 4 met 'n afstandbeheheer se blou knoppie sal oopmaak. Geen knoppie het gewerk nie. Maandag was het die TV nie gewerk nie, tot Dinsdagmiddag, na ek gebel het. Hulle sê toe dat garage nommer 3 die regte garage is, maar geen sleutel of afstandbeheer het gewerk nie. Maandag het bouers aan woonstel 602 begin kap wat aangehou het totdat ons die plek Woensdag verlaat het. Hulle het ook bore gebruik. Totaal en al een groot mislukking. Die eienaar moes geweet het dat die bouers sou raas van 08:00 tot 16:00. Ek kan glad nie hierdie woonstel aanbeveel nie. Sal nie weet wat nog kan gebeur nie. Die akwarium was goed en ons het dit geniet.

Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 991
R1 991 R1 394
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat, Tamboerskloof, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c8e7c7d26cd94b0d7e554e42babab031bf3f241abf86a9750d98ba5be4848ad37fde37c666ce1407071d6f9195e08e6629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 991 nouVanaf R1 394 per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 Warren Street Tamboerskloof 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.931140860796 18.404337912798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang