Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthogs Creek

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Pieter S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Een van ons beste familie vakansies ooit! Baie, baie, baie goed! Die diere lewe in die dag en die nagapies in die nag was amazing! Die huis is baie luuks, skoon en netjies en alles wat jy nodig het vir die perfekte vakansie! Sal vir seker weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Warthogs Creek
Baie dankie vir die mooi woorde, ons is so bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle gou weer te sien. Richard

Michelle G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Netjies, vriendelike diens, mooi ligging. Ons sal julle weer besoek. Ons het vreeslik lekker gekuier, die kinders het die swembad geniet en die verskeie diere wat ons besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Super, super bederf! Ideale ligging, baie diere, vriendelike en behulpsame gasvrou. Pynlik netjies en skoon wooneenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Warthogs Creek
Baie dankie vir woorde, hoop julle vinnig weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome and peaceful week. Dit was 'n wonderlike week. Die plek het alles wat 'n mens nodig het. Net 'n jammerte oor die loadshedding, maar ek sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Richard
Warthogs Creek
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is ook baie jammer oor die beurtkrag. Gelukkig is die bos ook 'n lekker in die aand sonder ligte. Sien julle gou weer.

Jacus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Lafenis in die Laeveld. Die eenheid is puik. Skoon, gerieflik en al die toebehore 'n mens voor kan wens wanneer jy gerieflik vakansie wil hou. Die uitleg van die eenheid is slim en leef buitentoe na 'n heerlike stoep en swembad wat 'n wenner is in die warm maande. Richard en Geraldine is uitstekende gashere en ontsien geen moeite om seker te maak jou verblyf is topklas nie. Ons het vreeslik lekker gebly - dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangpad 1875, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9740130e7220f7779398eb5ccce63e07b0b8c7a6f3f40c49ec97374461bf2ee7c3c1dfeb0a2500a774f18d441353fefd7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1875 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3397052 31.7763417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang