4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Water Views Apartment is in die luukse Marina Martinique-kompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai geleë. Dit is die ideale plek vir 'n swemvakansie of vir diegene wat hou van watersport.
Die lieflike woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV en dit lei na die balkon met pragtige uitsigte oor die water.
Die woonstel het 'n lieflike buitebraai op die balkon waar gaste kan ontspan na 'n besige dag op die water. Gaste kan ook gebruikmaak van die privaat kajak indien hulle sou wou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 34 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Water Views Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang