Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Hideaway

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenongrylaan, Groothoek-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waterberg Hideaway bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg waar mens rus en vrede kan ervaar. Die plaas word deur die Marakele Nasionalepark omring en daar is verskeie diere wat vrylik op die plaas rondbeweeg.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 2 aparte storte. Die kothuis het 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea. Die kothuis het ook 'n lieflike kaggel en 'n skemerkelkie-dek.

Die kothuis is ideaal vir gaste wat uit die gedruis van die stad wil ontsnap en een wees met natuur. Die plaas bied stap- en drafroetes en 'n pragtige sterrehemel vir diegene wat wil sterrekyk.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lauren D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. Such a tranquil environment to escape the hustle and bustle of the city. Lovely walking routes and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Marlene P
5.0
Rustig in die natuur en heerlike wegbreek van stad. 'n Heerlike, rustige wegbreek. Gerieflike huis met alles wat benodig word. Heerlike kampvuur boma,...
Sien meer
Sep 2023
Peter V
Gesin met tieners
4.8
Wonderful quiet place. Very nice and quiet place with lovely hosts. Very close to the entrance of the Marakele National Park.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Josua D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het baie lekker gekuier en tuis gevoel. Dit was baie goed! Ek kan dit aanbeveel. Daar is heerlike speletjies in die kas.
Jun 2024
Rene V
4.4
Fantasties. Indien jy 'n rustige plaasatmosfeer wil waardeer, waar jy geen voertuie hoor nie, aandgeluide kan hoor, en weer goeie gesinstyd wil onderv...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lenongrylaan, Groothoek-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Waterberg Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lenongrylaan, Groothoek-plaas, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABiFVyWx8muXMxbYnSdaMQEylqykrAvn83ARidJ8rGBMlV3blKt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Lenong Drive Farm Groothoek 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.498974505431 27.547246020749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang