Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ryno P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Absoluut fantasties blyplek en ervaring. Sal enige tyd Lagoon Terrace aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent accommodation. Home away from home. We have stayed in this unit before. Brilliant service, clean, neat and made our stay a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Perfek 5 ***** ligging ideal vir stap na Waterfront en ander winkels. Pragtige ruim moderne skoon en veilige kompleks, niks negatief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly en naby aan alles. Ons het baie lekker gebly, baie gemaklik en die gas was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Maklik, sonder enige klagtes. Heerlike herberg in sentrale Knysna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian Mervin H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Die kuierplekke in Knysna was 100% uitstekend. Verblyf was veilig. Warm water by die stort was 'n probleem. Pakplek vir klere in die tweede kamer was 'n probleem (rakke was verpak met handdoeke, m.a.w., een kas was 'n stoorplek). TV kyk was 'n probleem: Netflix- en YouTube-programme kon ons nie kyk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anette K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Small but neat and contains all essentials. This unit is very centrally situated with secure parking. It is also very neat, and the communication with the owner was quick, easy, and pleasant, for example, regarding access, cleaning, laundry, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

As ek oor enige iets kla, dan kla ek verniet. Alles was perfek en uiters netjies. Jy hoef letterlik niks van die huis af te bring behalwe jou kos en klere. Alles wat jy nodig het, is daar. Sal beslis terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Jan 2023

Uitstekend. Dit was alles en meer as wat ons verwag het. Pragtige plek. Uitstekende geriewe en silwerskoon. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Very pleasant stay. Very friendly people and very helpfull. Safe place to stay and very comfortable appartment equiped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 16, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADKzHbHOjmiq0JfwCtZEz18E3xIPgCsSIXLr6OaBxG9oZefS12z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 16 Gordon Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.03884 23.046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang