Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 6 2B1B CB

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Was very nice. Excellent - Would be nice to introduce braai facilities at the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dayalan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Excellent venue for a relaxed time out. The unit was easily assessable. Bathroom needs to be improved and a key provided for the door. An extra set of keys would also be recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2018

Baie lekker. Dit is 'n baie mooi woonstel, sal weer daar bly, maar daar is geen onderdakparkeerplek nie, geen toiletpapier nie, ons moes ry om te gaan koop, geen handdoeke nie en ons was daar vanaf Donderdag en daar was geen skoonmaakdienste nie. Vir die bedrag wat ons betaal per dag glo ek dat daar voorsiening kon gemaak het vir bogenoemde.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janey K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jun 2017

Gemiddeld na goeie verblyf. Baie goed geleë, maar eenheid kort regtig bietjie aandag aan 'maintenance'. 'n Paar goed was stukkend in die plek, soos rasper, pan, van die rakke in kaste is los, handdoekreling in badkamer is afgebreek, stortseephouer is af. Die reisagent het wel vir ons 'n nuwe pan en rasper gebring.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Sep 2017

Op die stoep van die see. Minder as 100 m van die see, lugversorging in elke kamer, kamers is nuut oorgedoen met pratige wit linne, kombuis is goed toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser, ongelukkig nie braaiplek by die eenheid nie maar wel by die gemeenskaplike swembad.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2016

Uitsig is prentjiemooi. Die kamers is ruim met lugversorging. Netjiese kombuis met als wat jy sou nodig het vir kook ens. Daar is 'n groot stoep wat uitkyk oor die see en vir die wat wil 'n TV met DStv. Al wat kort is 'n bietjie opknapwerk in die badkamer en ingeboude kaste. (Hul is reeds besig met verfwerk.) Plus 'n paar lekker restaurante is 2 km ver en Umhlanga is 10 min se ry weg. Lekker plek vir rus en vrede.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9befad0febad289d6079c1396ad5963c8f58cc22762833b5d121d36766a710ea44fd0a5a8b87abe6d4f7866bc2393ecf3c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 37 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.6786044 31.1140218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang