Waterfront Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterfront Apartment is 'n lieflike woonstel wat noord front in die Tyger Waterfront Apartments-kompleks geleë en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Dit word omring deur restaurante en koffiewinkels en is stapafstand van winkelsentrums en 'n gimnasium af.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware, kooktoebehore en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea, met 'n rusbank en stoele, maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Die kombuisarea en leefarea word geskei deur 'n tafelblad vir eet en/of werk. Twee kroegstoele word voorsien.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Neem asseblief kennis dat daar geen T beskikbaar is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Waterfront-weg, Cascades 1, Tyger Waterfront, 7550, Wes-Kaap