Waterfront Houseboats
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterfront Houseboats is in die hartjie van die V&A Waterfront in Kaapstad geleë. Hierdie unieke ervaring bied gaste die geleentheid om op die water te woon met robbe, visse en voëllewe.
Die huisboot bied selfsorgverblyf vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die etenstafel kan platgedruk word om in nog 'n dubbelbed vir 2 kinders te omskep. Buite op die dek is daar 'n sitarea wat gaste kan geniet.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Hierdie huisboot is ideaal geleë naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge soos bootvaarte, helikoptertoere en die Cape Wheel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterfront Houseboats het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Quay-weg, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang