Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lene' M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal weer kom kuier, warm atmosfeer. Verwagting oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly dat jy die warm atmosfeer geniet het en dat ons jou verwagtinge kon oortref. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Shevonne L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderful and very comfortable. Very neat and tidy. The area is quiet and perfectly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you found the space comfortable, neat, and well-located. It's great to know that you enjoyed the quiet atmosphere too. We hope to welcome you back again soon!

Daan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en veilig, heerlike atmosfeer. Baie netjies, goed geleë, sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en ons plek netjies, veilig, en goed geleë gevind het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Het voorheen ook daar gebly en dit is elke keer baie lekker. Altyd netjies, vriendelike mense en alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy elke keer jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Zenda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie oulike plek. Dit was heerlik om daar te oornag. Alles wat jy nodig het. Pragtige plek. Die kamer het alles wat jy nodig het en nog meer. Ek kan beslis die Waterhouse Guest Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Dankie vir jou pragtige resensie, Zenda Deysel! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat jy alles gehad het wat jy nodig gehad het. Jou aanbeveling beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om jou weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom! Vriendelike groete. Waterhouse Span

Thea L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het 'n heerlike verblydtyd geniet! Ligging - naby als, netjies, so mooi en rustig en vriendelike diens, heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Beste Thea, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n heerlike verblyftyd gehad het en dat jy ons ligging, netheid, rustige atmosfeer, vriendelike diens en ontbyt waardeer het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Waterhouse Span

Jopie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Briljant. Baie lekker, dankie. Dit was verbasingwekkend om presies te kry wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Beste Jopie, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n briljante ervaring gehad het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Waterhouse Span

Marissa M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Voorkeurkeuse vir ZAH besoeke. Perfekte blyplek, dankie. Ek loop moeilik, so het kon stop direk voor my deur. Lina en sekuriteitswag het my selfs ingewag en my gehelp dra aan my bagasie. Perfek geleë oorkant ZAH. Dit help baie dat die inboektyd ook 'flexible' is vir iemand wat dalk laat arriveer. Die sherry in die kamer is 'n oulike onverwagse winter warm-maker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Beste Marissa, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n aangename verblyf gehad het en dat ons ligging en geriewe jou besoek aan ZAH vergemaklik het. Ons personeel streef daarna om altyd behulpsaam en vriendelik te wees, so dit is lekker om te hoor dat hulle jou kon bystaan. Ons is bly dat jy die sherry geniet het - dit is net ons manier om die koue winterdae 'n bietjie warmer te maak. Ons hoop om jou binnekort weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Waterhouse Span

Jannelie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Sien sterre. 2de keer wat ons hier tuisgaan, kan ons dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie, Jannelie, vir jou terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy die verblyf geniet het en dat jy ons weer gekies het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom in die toekoms. Groete Waterhouse

Edna K
1 nag
5.0
Mei 2024

Nie my eerste keer om van die verblyf te gebruik, en sal vir seker weer. Netjies, skoon en gerieflik. Sentraal tot dienste verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Dankie Edna vir jou terugvoering! Ons is verheug om te hoor dat jy weer jou verblyf by ons geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat jy alles netjies, skoon en gerieflik gevind het, en dat ons ligging gerieflik vir jou was. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom! Groete, Waterhouse Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang