Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Philippa P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Relaxing stay in a beautiful environment. Lovely accommodation in a beautiful and peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
Waterkant Villa
Thank you, Philippa. Hoping to see you soon!

Gavin G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

A wonderful host, beautiful house and unforgettable sunsets. What a fantastic house, everything you needed and with the ocean in front of you. The team went out of their way to make our stay memorable. The memories of beautiful sunsets while sipping your wine will remain forever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
Waterkant Villa
Gavin Thank you for that! Hope to see you soon.

Nadia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Gemaklik, ruim, gesellig, lig, goed ingerig, veilig. Heerlik gebly! Die huis is ruim, gesellig, met meer as wat mens benodig vir 'n kort of lang kuier. Die detail binne die huis is indrukwekkend. Die uitsig met die groot kuierstoep en braai maak mooi herinneringe. Vir seker waarde vir geld met uitstekende klientediens vanaf die eienaars en konsultant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
Waterkant Villa
Dankie, Nadia. Julle is altyd welkom!

Jan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Funksioneel. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melissa R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Fenomenale naweek. Skouspelagtige uitsigte met 'n uitstekend toegeruste huis. Vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het definitief 'n nuwe gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
Waterkant Villa
Baie dankie, sien julle gou weer!

Tjaart V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Weskus-Bliss. Luukse akkommodasie met die heel beste ligging. Word wakker met 'n uitsig oor Moerie se Baai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariet
Waterkant Villa
Hoop om julle gou weer te sien aan die Weskus!

Nichol L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Amazing place with stunning views. Will defintely visit again. Lovely house ideally next to sea. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
Waterkant Villa
Thank you. We would love to welcome you back to our little piece of paradise.

Elaine S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Salige see-kuier! Pragtige, goed toegeruste huis. Mooiste see-uitsig oor die baai. Ons sal beslis weer by Waterkant Weskus bly. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Great plek. Fantasties ingerig. Amazing views. Alles was perfek, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Onvergeetlik! Die uitsig is asemrowend, die diens uitstekend en so gasvry! Mense-mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen Close 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbApMSU2lExVqx5YZviuGrqVBjby5j7o8z3q9Wa0ee4bU9dFGsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 4 Perlemoen Close Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980088136726 17.886314842046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang