Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watermill Studio

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 295 R1 166 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Watermill Studio bied kontemporêre verblyf met asemrowende uitsigte oor die see en op Tafelberg in 'n tweeslaapkamer-eenheid wat teen die berg in Gordonsbaai skuil. Die troeteldiervriendelike eenheid het 'n groot, omheinde tuin sodat troeteldiere lekker kan rond hardloop en die vryheid van die pragtige tuin kan geniet.

Die verblyf in ver van die besige strate geleë, so gaste kan die pragtige, rustige omgewing saam met panoramiese uitsigte oor die see en berg geniet. Dit sowat 5 minute van Gordonsbaai en die branderplankry-strand af geleë, en is naby winkelsentrums. Watermill Studio is die ideale wegspringpunt vanwaar die omliggende Wynlande, Stellenbosch, Hermanus, Franschhoek en Kaapstad verken kan word. Gordonsbaai is die eerste stop langs die kuspad na Hermanus met walvis-uitkykpunte al langs die pad. Daar is ook verskeie gholfbane en voetslaanroetes.

Die ateljee is ideaal vir paartjies, gesinne, avonturiers en sakereisigers, en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas en 'n stoof. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n aparte stort en bad. Gaste kan op die privaat stoep ontspan en die sonsondergang oor die see en anderkant Tafelberg dophou, in die pragtige tuin wandel, of langs die groot, privaat swembad ontspan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nicole V
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and well-appointed! It's a tranquil hideout from the hustle and bustle of Gordon's Bay and Strand. The studio we had was spotless,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Maretha C
Saam met lewensmaat
5.0
Puik gasvrou in die ergste koue en winterreën wou altyd weet of ons nog reg is. Kim, guest lady, hospitality No 1, let us in storm rain...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Natasha L
Saam met vriende
5.0
Stukkie paradys. Absoluut fantasties. Die stilte was besonders. Ons het gegaan om uit die besige stad te kom en in die paradys kon ons stilte vind. Om...
Sien meer
Mrt 2024
Adian S
Saam met vriende
4.8
Dit was net soos ons dit wil gehad het. Dit was fantasties. Baie dankie aan Kim wat ons baie gehelp het. Sy is 'n ster, duisend.
Nov 2024
Natalie S
4.6
A restful, tranquil stay, with beautiful sunsets, perfect outdoor seating to meet around the table; eat and make merry. Great enclosed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watermill Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 295
R 1 295 R 1 166
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 295
R 1 295 R 1 166
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08987cc05c9a4c709c4f41a33104d0b85357a1d9fa74aa185bdd789de9d4b372020160928c6f078dddf9f557945da884a5af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 295 nouVanaf R1 166 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 16 Watermill Street Firlands Park 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.142568672084 18.905086908073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang