Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Willem Adriaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklike verblyf en ruim woonstelle. Die verblyf was aangenaam. Le Bonheur is veilig en het 'n rustige plaasgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal vir seker weer gaan kuier. Goed verwelkom, diens was van goeie gehalte, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie moeite gedoen. Baie lekker! Ons sal vir seker weer bespreek as ons in die omgewing kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig. Rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Central location, friendly hosts, lots to do, comfortable, clean accommodation. Self-catering with air conditioning, a must in 41°C heat, a pool and a portable clothing drying rack. These sorts of details are important when travelling. Beautiful views over the lake toward Paarl, and the accommodation itself had everything we needed. The hostess was superb and made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike kuier in rustige omgewing omring deur wynlande. 'n Heerlike wegbreek in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Goed toegeruste, ruim eenhede. Braaigeriewe reg langs die dam is 'n bonus. Dankie vir jou vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie lekker rustig. Baie lekker gebly. Rustige omgewing. Baie om te doen op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Sal weer kuier vir langer. Pragtige omgewing, water en groot bome is pragtig. Heerlike speelplek vir kinders. Gerieflik dat restaurant op perseel is. Spesiale atmosfeer met ligte en kuierplekkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel Zietsman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very good. Very nice location and room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca N
1 nag
4.6
Jan 2024

Lovely. Was lovely, would definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang