Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Rest Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Danielle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Would highly recommend. The cottage is lovely, neat and well kept. I loved the privacy it offered. Communication from the owner was good and everything was in place. Absolutely no troubles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gerieflik naby alles gelee. Akkommodasie was net soos in die foto's. Mooi skoon, gerieflik en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die kothuis is modern en netjies. Die tuin en omgewing is mooi en rustig. Baie oulike verblyf. Netjies, veilig en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Excellent. Well maintained and well organized cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freja F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Had a super time and cannot complain about anything. Nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cor V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Was baie goeie diens en baie netjies. Die eenheid was baie skoon en netjies, en dit was gerieflik met die aircon. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies en goed geleë in Harties. Besonderhede van die mense is baie goed gegee en het presies geweet hoe om daar te kom en sleutels ens. te kry. Unit is baie netjies en skoon en met als wat mens nodig het daar. Baie rustige atmosfeer met dam en skape wat daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathebula D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Great area with enough space. Nice and quiet place, the cottage is clean and equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Rustigheid self Ideale wegbreek-plek uit stad se gejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Lekker Harties. Ideaal vir 2 mense of mense met kinders. Goed toegerus met alles en kommunikasie was goed. Bonus is die plek het back-up krag so, jy kom nie agter tydens loadshedding nie. Die internet werk ook baie goed. Naby damwal, kabelkar en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEFlq2zHpk4gT93270uuFxwcx0kS0i5kHg8GfJI3IUl2OR5s5P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 36 5 1 5 103a Chopin Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.735083183362 27.906496524811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang