Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterwheel Country Retreat

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterwheel Country Retreat is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Georgesvallei sowat 15 km buite Haenertsburg. Die vakansiehuise is aan die oewer van die Groot-Letabarivier en is ideaal vir 'n groep van 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die stadsgedruis.

Hierdie sonkraghuis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer asook 'n aparte toilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel die badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die huis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus is. Die leefarea oorkant het 'n etenstafel met sitplek, 'n kaggel en rusbanke. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die tuin, berge en rivier.

Gaste kan verskeie staproetes en voetslaanroetes in die omtrek verken, daar is rotspoele en 'n waterval en gaste kan hengel of vlotvaar op die rivier. Die pragtige dorpie, Haenertsburg, is 10 km ver en hier kan gaste middagete geniet, inkopies doen en 'n drankie geniet. Daar is verskeie pragtige roetes in 'n 30 km-radius. Magoebaskloof Canopy Tours is net 1 km van die plaas af wat verskeie doendinge soos tjoepvaart, kabelgly, 'n klein wynkroeg en 'n koffiewinkel bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gretha B
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike ondervinding! Dit was 'n awesome naweek. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik en is op alle opsigte behulpsaam. Die plek self is on...
Sien meer
Okt 2024
Reinette L
Saam met vriende
5.0
Onbeskryflik lekker. Familie en vriende-wegbreek wat vir almal aanbeveel word! Die verblyf in die asemrowende natuur was ongelooflik! Die kaggel en vu...
Sien meer
Sep 2024
Maria V
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay! Stunning location, breathtaking scenery. Good value for money. We received a great welcome. The place was clean with all th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Wynand T
Gesin met klein kinders
5.0
Onvergeetlike verblyf, gekenmerk deur uitsonderlike diens in die mistige berge. Ons gesin se verblyf by die Waterwheel Country Retreat was 'n ervaring...
Sien meer
Mrt 2024
Willemien V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Die eenheid is baie modern en goed ingerig, daar is tot 'n skottelgoedwasser. Die omgewing is pragtig en die eienaar is baie hulpvaardig. Ons...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Waterwheel Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Plaas, Georges Valley, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc000ea2eda880079a67b3674cb41d8c59b27deb03097b97d6c1c2264dcc177187b839a0e2adabf16a789db963c7a0afd8994?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Farm Onverwacht Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.980615143728 29.982638296205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang