Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wavecrest 1001

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Quinton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Really really great! Thank you to Marcus. Everything was exceptional and above standards, definitely one of the best places we have stayed in a long time. It was really nice to stay there and will definitely book there again on our next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige en netjiese plek! Net die beste van alles! Skoon, netjiese en pragtige plek. Net die beste van alles! Mooi see-uitsig. Veilige parkering. Baie lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Sal beslis dit weer gebruik. Dit was 'n fantastiese blyplek. Smaakvol gemeubileer met alles wat jy kon nodig kry. Marcus was 'n ongelooflike gasheer en baie behulpsaam. Stunning uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theolitia K
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit was 'n verskriklike lekker kuier. Sal definitief weer kom. Het elke oomblik geniet by Wavecrest 1001. Die uitsig is ongelooflik. Dit is 'n pragtige knus woonstel en die eienaar is baie vriendelik. Ek sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riyaadh K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Very incredible. Clean, beautiful. Perfect location. The place has secure parking, and it overlooks the ocean and the city, which is incredible. We were welcomed very well. Will definitely go back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent value for money! On every count, I can recommend Wavecreast 1001. Just excellent, you won't be sorry.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda J
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Wat 'n absolute plesier! Dankie! Die woonstel was pragtig, silwerskoon, en so goed ingerig. Marcus was so vriendelik en gaaf en het uit sy pad gegaan om behulpsaam te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Aangename verblyf. Baie aangename verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het. Marcus en Heidi is baie gawe en behulpsame eienaars en ons sal graag in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Rustig, netjies en skoon. Ons was goed verwelkom deur Markus en Heidi. Daar was alles wat nodig was en ons was bederf met koekies en cappaccino met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanchan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Uitstekende kuier plekkie, veiligheid is puik en area is baie stil en netjies. Woonstel was mooi en netjies skoon met aankoms, Marcus het my baie welkom laat voel die minuut wat hy ons by die hek ontmoet het. Plekkie is baie veilig en goed toegerus. Waarde vir jou geld, definitief. Binnekort sal ek weer wil bly in Wavecrest se woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33e179e290731b237384b3c15dfb4bf4ee4ddcd76026e3cd77247f8a8e86d0468032ab2d6a2757dd572a650f1a187a6332b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Wavecrest 1001 Beach road 27 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124945 18.832719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang