Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wawiel Country Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Vanaf R490 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Kom klop gerus by ons aan!

Ons het eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-chalets. Elke chalet het 'n aparte stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Al die eenhede is toegerus met basiese geriewe vir oornagverblyf.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar langs die chalets en daar is 'n restaurant op die perseel waar jy kan gaan eet.

Ventersdorp het 'n hele paar restaurante, geriewe, en vulstasies.

Waweil Country Lodge is gemáák vir reisigers wat 'n afsaalplekkie soek en vakansiegangers wat op soek is na rus en vrede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Amelia L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Was lekker en die kos was uit die boeke.
Nov 2023
Annelie C
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was vir ons 'n halfweg-stop. Lekker kos met 'n bottel wyn by restaurant geniet. Dit was baie koud en die deur het openings aan die kante en bo. Ma...
Sien meer
Jul 2023
Francois F
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was 'n groot plesier om daar te wees. Net vir Ilze, Karel en tannie Sonja baie dankie sê vir als. Hulle was baie behulpsaam. As 'n mens iets nodig...
Sien meer
Jan 2023
Antoinette P
5.0
Wonderlike plek, netjies, gemaklik en lekkerste pizzas en biefstuk. Baie gasvry en behulpsaam. Ons het 8 uur die aand daar geland, nogsteeds het die g...
Sien meer
Jan 2023
Godfrey M
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely stay. Lovely stay and friendly service from Jadyn.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
  • Gaste dink Wawiel Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ventersdorp Noordwes
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipplaatdrift-plaas, Wawiel, Ventersdorp, 2710, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5YmU0NGVkLTBkYzctNDE3OS05ZjY3LTViMzEyYTQ5MzRjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 43 5 1 4 Klipplaatdrift Farm Wawiel 2710 Noordwes 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.41287657862 26.730557084084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang