Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wayne & Vashti

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dassen Island-straat 60, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 9)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wayne & Vashti is 'n selfsorgvilla met 5 slaapkamers in Plettenbergbaai en ideaal vir 'n rustige wegbreek saam met vriende en familie.

Daar is 5 slaapkamers wat individueel versier is en slaapplek aan 9 gaste bied. Vier van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed met 'n bababedjie. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer het ook 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is nog 'n addisionele gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

DIe kombuis is volledig met 'n stoof, oond, dubbelyskas, ketel, koffiemasjien en broodrooster toegerus en gaste kan hul maaltye by die toonbank met stiplek vir 2 geniet. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dié area lei na 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het stapeldeure wat op 'n stoep oopmaak waar daar 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste is, asook 'n ingeboude braa en 'n addisionele, draagbare gasbraai. Kinder kan ook in die tuin speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Ligging

  • Dassen Island-straat 60, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dassen Island-straat 60, Plettenbergbaai, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94a84bc178803292561b5c65b3b95e7f55789049bf99b026639191897a392387a8afcfd142503a3626e36b58148f9fda023c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 9) 60 Dassen Island Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.08134 23.3625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang