Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weaver's Nest Country Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weaver's Nest Country Inn bied gerieflike oornagverblyf naby Wakkerstroom, 4,2 km vanaf die vleiland, wat 'n voëlkyker se paradys is. Die gastehuis is in die sekuriteitslandgoed van Weavers Country Estate geleë en bied asemrowende landelike en berg-uitsigte oor die landgoed.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 6 gerieflik gemeubileerde en suite-kamers. Vyf van die kamers kan elk 2 gaste akkommodeer, en die oorblywende kamer het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 5 en suite-badkamers met 'n stort en 1 met 'n bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tafel met stoele, 'n wingback-stoel en 'n ingeboude kas. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige privaat parkeerplek. Gaste kan nabygeleë doendinge soos fietsry en voetslaan in die Wakkerstroom-omgewing geniet. Die gastehuis is naby Ossenkop en ander geskiedkundige besienswaardighede in die Wakkerstroom-omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Weaver's Nest Country Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedd59592eca5281e94e634ae9eb3564e3691be337846bcc71d54b546056edc3e076416356a95fb3e44c8b4e01ad21c37f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 3.5 km from Wakkerstroom on the R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.331524715024 30.167677738142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang