Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welcome Aboard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 79, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 810 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Welcome Aboard is 'n lieflike vakansiehuis aan die strand in L'Agulhas. Dit is ideaal vir 'n groot gesin wat 'n kusvakansie soek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die hoofsitarea en eetarea bied gemaklike sitplek en spog ook met 'n binnebraai. Boonop is daar 'n tweede sitarea met 'n knus rusbank. Daar is ook 'n TV in elke sitarea en gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoofleefarea lei na 'n groot houtdek met buitesitplek, sonstoele en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is 6,2 km vanaf Struisbaai se hoofstrand en 5,4 km vanaf die hawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 79, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 810
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 810
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 79, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27718f9eee8d4eb05b3eb63533f9fba19c0b8ccada9c7d40cbcc85d4bb9905a83df5460391e7713f5bf6ddd0988cfed072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 810 per nag (plek vir 6) 79 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.823163343135 20.022735371164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang