Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welcome Home Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gert V
1 nag
5.0
Okt 2024

Aangenaam, rustig, vriendelike persoonlike ontvangs, netjies, waarde vir geld. Uitstekende verblyf, netjies, gerieflik met alles wat nodig is en meer. Yskas met spesiaal gebakte muffins en sap was 'n aangename verrassing. Sal ons definitief weer sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Welcome Home Cottage
Thank you, Gert. You were both a pleasure to host.

Keithan M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Awesome. Was easy to locate, clean when I arrived and the extras that were thrown in were pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Excellent. Fantastic hosts, clean, homely cottage and your every need catered for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Vreeslik netjies, gasvry, skoon en waarde vir geld. Vreeslik netjies, gasvry, skoon en waarde vir geld. Al was dit slegs een aand, sal ek dit aanbeveel vir enige iemand wat moet oorslaap - 1 aand of meer. Baie gemaklik en alles werk perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin W
Lang verblyf
5.0
Nov 2023

Excellent. Excellent accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag
5.0
Okt 2023

Baie sterre vir Ian en Michelle met Welcome Home Cottage. Puik verblyf met 'n huisgevoel en heerlike ontbyt. Ons sien jou weer in 2024 met Amashova. Dankie weer. Beddegoed vars en skoon, heerlike nagrus. Algeheel goed geleë en maklike toegang tot die perseel. Home away from.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shobhana F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Awesome. Very convenient, clean, very friendly hosts, very accomodating, helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was baie lekker. Alles was netjies en mooi nes die foto's, en kossies in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terry T
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Very clean and neat. The owners Ian and Michelle are extremely friendly and welcoming. Nothing to add. A carport would be nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Lovely and comfortable cottage, with privacy and security. Ian, Michelle and Maureen were friendly and helpful. Essentials provided for breakfast, and Bar Ones on arrival!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 30, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1808d79b5b88d8ec8fd8d1cd9411c96b6005c124465d261417e58f09ad49acb57b06a7c46a4c7e5e737cac5edfa90ef36368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 30 Montgomery drive Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.582125313739 30.354798138142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang