Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgemoed Villa

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welgemoed Villa is in Kaapstad se noordelike voorstede geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf in Welgemoed, Bellville. Dié lieflike gastehuis bied uitsigte oor die Welgemoed-gholfbaan en die Bolandse berge in die verte.

Verblyf word gebied in 8 smaakvol gemeubileerde selfsorg-eenhede en 2 en suite-gastekamers. Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kombuisie, sekere DStv-kanale, 'n en suite-badkamer, en 'n privaat ingang, asook 100% katoenlinne. Die gastekamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied 'n swembad, ideaal vir daardie warm somersdae, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die ligging bied toegang tot die Kaapse Wynlande, winkelsentrums, gholfbane en natuurreservate. Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Tafelberg-lugkabelbaan is ongeveer 'n halfuur weg.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Mauritz O
Besigheidsreis
5.0
Mooi blyplek met alles wat jy benodig. Baie lekker gebly! Goeie ligging, pragtige uitsig. Stil en rustig. Mooi omgewing om te stap of draf.
Nov 2024
Judy J
5.0
Location was great. Great place, very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Francois B
Besigheidsreis
5.0
Rustig, veilig en baie skoon. Baie lekker gebly. Plek is baie rustig, sal enige tyd as ek in die Kaap is weer daar gaan bly.
Okt 2024
Ryan A
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely enjoyed myself after a well needed break away from home. Very friendly welcome, very friendly staff, would definitely recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Magdalena M N
5.0
Heerlike rus plekkie met mooi uitsig. Heerlike spasie, baie geniet. Love die honde kinders. Hulle het gereeld vir my kom kuier. Fantastiese uitsig met...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgemoed Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plettenbergstraat 54, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d4c85d1486140ff773db8ba655cd61e473deabe8fc764102e83d7bc6b4a171fce20c34a8e13d74424ad737b7cf1f3ac6a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 54 Plettenberg Street Welgemoed, Bellville 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.870068908191 18.612793411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang