Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgevonden Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Andre D
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlike verblyf, smaakvol en volledig toegerus, en uitstekende ontbyt. Wonderlike oase in die Karoo, uitstekende ontbyt en 'n gasvrou wat uit haar pad gaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons het die aanbeveling van roetes, die verduideliking van plaaslike geologie en die fasiliteite baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine M
1 nag
5.0
Nov 2024

Goeie diens, hulpvaardig, vriendelik, netjies, skoon en informatief. Absoluut. Dit was baie lekker by Welgevonden. Persoonlike aandag van Briette was baie spesiaal. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinead C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing, clean, exceeded our expectations. Amazing! Such a kind host and very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon, netjiese verblyf, goed geleë en baie goeie waarde vir geld. Briette is 'n vriendelike en interessante gasvrou, wat uit haar pad gaan om die verblyf aangenaam te maak. Die verblyf is netjies, veilig en 'n heerlike tuin om in te ontspan na 'n dag se reis. Die sentrale goed toegeruste kombuis is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Welcoming and friendly. Excellent place to stay to tour the Karoo. Friendly, comfortable and very welcoming. The perfect place to stay after a long day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gasvry, sentraal gelee en alles wat ons nodig gehad het. Heerlik gekuier, is naby al die wynplase, en ons gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vrede en prag! Wonderlike verblyf - alles in plek! So hartlik ontvang, ek was dadelik tuis. 'n Groot pluspunt is dat die pragtige plek nie middedorp is nie - geen hoofpadgeraas het nie, al is maar net 2 km van die dorp af. Gasvrou het soveel kennis van die omgewing en spesiale aandag gegee aan inligting om die mooiste en beste van die dorp te ontdek. Die ontbyt was vir seker baie lekker en voedsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A pleasure and a delight. We always enjoy staying at Welgevonden. The garden is beautiful and the hostess gracious. The breakfasts are delicious, and the setting and ambiance are peaceful and tasteful. We have stayed here previously and will always return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gevoel soos 'n kuier by hartsvriende. Ons het baie lekker gebly, in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker! Dit was 'n uitstekende twee dae se verblyf. Ons het dit baie geniet. Die ligging is baie goed, die tuin met al die plante en voëls was fenomenaal! Nie te praat van die heerlike ontbyt nie! Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Briette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1843d0e85bf8a1aaaa577ba7e47540bd2227d3e13789d5f8911c2093d8f67e0aebefad7dede785b2d41e4c716586c5995775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang