Weltevrede Guest Farm
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
- Vanaf R2 560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weltevrede Guest Farm is tussen Sesriem en Solitaire en is ideaal vir gaste wat Sossusvlei, die hoogste duin ter wêreld, besoek. Hier sal gaste hulle in 'n oase van lowergroen bome en unieke plante bevind.
Verblyf is beskikbaar in 3 tipes eenhede. Elke kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die Namibwoestyn se duine. Hier kan gaste die asemrowende sonsondergange gadeslaan en na die kleinwild en voëls kyk wat die watergat besoek.
Weltevrede is 'n paradys vir gaste wat van stap, draf en bergfietsry hou en het tweespoorpaadjies wat tussen die Naukluftberge oor duine en deur grasvelde kronkel.
Na 'n lang dag kan gaste ontspan en tuisgemaakte etes geniet. Die personeel sal gaste laat tuis voel, pamperlang en, vir dié wat belangstel, meer oor die Namakultuur vertel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- C19, Sesriem, 0000, Hardap
- Gaste dink Weltevrede Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 39 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang