Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Vrede

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Lucky K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We were visiting because we were attending Weskus Marathon at LCE. Our stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Weskus Vrede
It was only a pleasure to host you and your wife, Lucky. Congratulations on your run in the Marathon.

Barnardus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie aangename verblyfervaring gewees! Ons verblyf was baie aangenaam. Die eienares het ons vriendelik ontvang te midde van 'n Eskom kragonderbreking en 'n munisipale wateronderbreking. Ons is van roetekaarte voorsien om ons bestemmings soos restaurante, NG Kerk, ens. maklik te bereik. Die Google foto met die trap wat toegang verleen tot die eenheid is van die agterkant van die huis en is nie die straataansig ("street view") nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christel
Weskus Vrede
Dankie vir julle kuier, oom Bernie. Ons is bly jul kon lekker kuier.

Cherith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Baie lekker. Nota: Daar is 'n yskas, maar dit het nie 'n vrieskas nie. Indien enigiets gevries moet bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christel
Weskus Vrede
Ons is bly julle het julle tyd hier geniet, Cherith, en hoop om julle weer te sien. Let asb. op dat slegs 'n yskassie voorsien word soos geadverteer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferraria-straat 22, Myburgpark, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa56a8b278292e317782353d57117cc0f82641f8646029db17f26e6053a62dec23033db0d03bdca1348badb7ffacbb59731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Ferraria Street Myburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.102522306256 18.037007334393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang