Weskus Wegbreek
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferraria-straat 22, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weskus Wegbreek is 'n ruim selfsorg-eenheid in Myburg Park, Langebaan. Die eenheid is op die boonste verdieping met sy eie privaat ingang. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gedruis.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n stapelbed.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, ingeboude braai, TV, rusbanke en lei na die balkon met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is naby die hoofstrand en stapafstand vanaf die bootklub, strandmeer en Shark Bay Hotel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Stapelbed
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ferraria-straat 22, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferraria-straat 22, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap