Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus windjie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Weskus windjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Janine J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Plek is baie netjies, skoon en gerieflik.

Dit was 'n baie lekker naweek. Die kinders het hulle ook geniet. Sal definitief weer gaan.

Meaghan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan M

Rustig en baie tuis gevoel.

Plek was baie netjies en goed toegerus. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Weskus windjie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie en hoe netjies en skoon julle die plek gelos het. Sal julle met liefde weer huisves.

Weskus windjie
Helene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Baie lekker sal beslis weer kom.

Baie goed ontvang. Die huis is baie netjies en toegerus. Die binne braai is 'n treffer.

Olivia L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L

Ruim plekkie. Rustige buurt. Ons sal beslis weer kom.

Vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Ek sal enige mense aanbeveel om hier te bly!

Christiaan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Lekke.

Ons het baie gemaklik gebly en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Carmelita J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita J

Pragtige huislike en veilige wegbreek bestemming.

Ontvangs was baie goed. Plek was 'n plesier. Enigste verbetering sou wees 'n later vertrektyd. 9h00 baie vroeg.

Samantha C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha C

Ons kuiertjie was wonderlik, kan nie wag om weer te bespreek nie.

Met aankoms het ons sommer tuis gevoel. Die eienaar is baie vriendelik en het ons dadelik op ons gemak laat voel. Die plek was silwerskoon en netjies, en kalmte en rustigheid na 'n rowwe week is net wat ons nodig gehad het. Sal beslis terugkeer en hierdie keer vir 'n langer tydperk.

Helen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

Ons was veilig en die omgewing was rustig.

Dit is 'n rustige plekkie. Die WiFi was 'n probleem. Daar was 'n paar items wat nie beskikbaar was nie, soos 'n nutsman en 'n rystreiner. Ek kon nie na gewone TV-kanale kyk nie, net na YouTube.

Willrene A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willrene A

Tops.

Die kuier was baie lekker. Die eienaar moet net let op sy werkstye (in die aand te boor en werkskaf nie). Verder was die plekkie tops. Let ook op julle WiFi was baie baie swak.

Weskus windjie se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, dit word graag waardeer. Ons vra om verskoning in verband met die boor, dit was noodsaaklike herstelwerk. Ons is heeltemal bewus van die internet probleem, daar was probleme tussen ons en die ISP, aangesien ons spoed beslis nie die probleem is nie. Ons het ‘n 1GB Fibre lyn.

Dankie vir die resensie, en hoop ons sien jou graag weer!

Weskus windjie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suurvy-straat 7, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0772a7d84272b93c7d175ff6404a3d82735d63b80136b55e93c87ca9bfe69e89d68868a580a3cb320ea4e45c3ff9216a79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 7 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.043620077938 18.046213936958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang