Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Eagle's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Clinton J
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Relaxed and fun. Really great. Lovely place and great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2023

Amazing! Kort loopafstand na strand. Huis se setup is awesome. Alles wat mens nodig het is daar. Dit foto's justify nie hoe beautiful dit eintlik daar is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Neil M
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Comfortable stay in a beautiful setting. Carol was welcoming and had everything organised for us and included some additional home comforts that where not expected. We enjoyed the stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie P
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Baie lekker! Carol het ons baie mooi gehelp. Als verduidelik wat ons moet saambring en wat ons kan los. Baie gehelp dat daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en DStv was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mrt 2022

Lekker maar baie ontevrede. Met aankoms het ons +-20 min gewag. Ons het grondvloer bespreek en dit was bevestig. Toe ons daar kom, was ons geskuif, sonder ons toestemming na "upgrade unit" (1ste vloer) Ons was ontstel. Ek het vir Carol geWhatsApp / gebel om ons te kan skuif maar sy reply nou nog. Glad nie wat ons verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hanneri B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Rustig langs die see! Carol was baie gaaf en vriendelik! Ons het heerlik gebly lekker naby aan die strand! Die woonstel was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quinton N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie lekker area en die gastehuis is baie goed. Lekker akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Dis was baie lekker Die eienaar is baie baie behulpsaam en gaan uit haar pad vir gaste, die plekkie is bitter netjies en op strand geleë - sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2021

Baie vriendelike ontvangs nog voor ons gearriveer het. Ons het 'n baie skoon en netjiese woonstel gekry. Veilige parkering. Carol is 'n baie behulpsame en vriendelikse opsigter. Ons was baie ingenome met ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carol
West Coast Eagle's Nest
baie dankie Marlene - altyd lekker om ongelooflike mense te ontvang - kom kuier gerus weer teen die WESKUS WATERS Groete Carol Burger Arendzicht / West Coast Eagles Nest Lambertsbaai

Arthur S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2021

It was okay. Ob arrival we had problems getting in touch with the owner. Got the key from the cleaner who was none the wiser that we were booked in. It was not easy to open up the security gate to the unit. There was also no hand sanitiser provided or coffee and tea. When the owner came round to check on us she was very kind and even offered us an extra night if we so wished, which we could not accept as we had other plans. The unit was clean and comfy and enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 117, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDdlNDczLTllOWUtNGU3OS05NjlmLTU4ODE2M2MwMGQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 117 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.097963252924 18.303683996201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang