Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Shores

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Coast Shores bied lieflike kamers 90 meter van die strand af in die kusdorpie Jacobsbaai.

Die gastehuis bied kamers met slaapplek vir 1 tot 4 gaste. Sommige kamers het semi-selfsorgkombuisies en ander nie. Sommige suites is op die grondverdieping en sommiges is op die eerste verdieping.

Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Sekere kamers het dagbeddens vir 'n derde gas of 'n kind, en die boonste gesinsuite het 2 enkelbeddens in 'n aparte anneks met 'n vol badkamer.

Elke kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook die BraaiKamer-OppieBaai wat gaste teen 'n ekstra fooi kan bespreek onderhewig aan beskikbaarheid. Die eenheid is in die middel van die. Gaste kan die verskeie restaurante en koservarings in die area en buurdorpe verken.

Aangesien daar nie enige gemeenskaplike geriewe is nie word groepbesprekings van meer as 2 of 3 eenhede nie aanvaar nie. Sakegroepbesprekings kan geakkommodeer word mits dit gereël word en vereistes bespreek word.

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge, soos kajakvaar, fietsry, voetslaan, wandel en voëlkyk. Die veldblomme vorm 'n helder blommekombers tussen Julie en September in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adele B
Gesin met tieners
5.0
Perfect for teenagers. Warm welcome to an amazing, safe space.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Dalene D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis terug wees vir 'n langer tyd. Dit was 'n heerlike verblyf, al was dit net vir 1 nag!
Aug 2024
Lusanda H
Gesin met klein kinders
5.0
If you are looking for a home away from home that's just the place to be. Friendly welcome, very neat and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Zikhona M
Gesin met klein kinders
5.0
Blissful. Peaceful. The best. Great spot for a well-deserved RnR time, whether you're by yourself or with family. The peace and calmnes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Kelly P
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing unwind in the perfect setting. My husband and I had the most wonderful stay at West Coast Shores to unwind and celebrate our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Shores het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249f7d5b305becf6753c0ec2d5a946e2f2695cecb6a301bdabe5a02713a9b64a46d276245b75eddd1cce6e74473bb627a7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 13 Perlemoen Close Jacobs Bay 7830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.980702200457 17.885342193254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang