West of the Moon
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
West of the Moon is 'n lieflike selfsorg-tuinkothuis in Wavecrest, Jeffreysbaai, met slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Boonop is daar 'n warm buitestort op die eiendom.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas en vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die sitkamer maak oop op 'n klein buite-area met 'n tafel en stoele. 'n Weber is beskikbaar vir braai.
Parkeerplek word binne die omheinde area van die eiendom voorsien, en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trish Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tamarisk Square 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink West of the Moon het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarisk Square 70, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap