Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Wakkerstroom

Wetlands Game Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

In dit hartjie van die voëlkyk paradys van wakker stroom met heerlike kos. Die kamer was fantasties skoon, die omgewing was perfek vir wat ons nodig gehad het, om ons jaar af te sluit in die natuur. Die kos was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige omgewing, kos was baie lekker. Sielskos. Dit was ongelooflik lekker! Dit is so mooi daar. Verblyf was skoon en netjies. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het verskriklik lekker met hul bestuurder gesels; sy is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwazi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very good and very nice place. Best experience, lovely place, best location and atmosphere, very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Poskaart mooi. Poskaart mooi omgewing en landgoed. Pragtige woonareas & restaurant kos was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Really enjoyable. Everything was excellent. Food was very good. Staff were friendly. Enjoyed walking around the lodge to the dams.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

They made our 35th anniversary special. Peaceful. The staff were really friendly and helpful. Meals were amazing. The peace and quietness were appreciated, and it was great to see the buck and zebra outside our room in the evening. It was cold, but we appreciated the fire in the dining room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer gaan kuier daar. Baie lekker gebly. Die plaas is in 'n pragtige area geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik en ontspannend in pragtige, skoon natuurskoon. Mooi skoon eenhede in pragtige area. Baie lekker om die wild sommer so deur jou venster te kan aanskou. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina M
1 nag
5.0
Jan 2025

Ongelooflike plek met ongelooflike vriendelike staf. Heerlik gebly, net een aand oorgeslaap, ongelukkig. Ek sou baie graag 'n hele naweek daar wil oorbly om al die aktiwiteite te kan benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Mountainous adventure, luxurious experience. We enjoyed our stay. The staff were friendly, sweet and helpful. The restaurant, though a limited choice menu, did not disappoint. The food was well prepared and fresh. The spa is a luxurious experience on its own. Hiking trails are available, with wildlife to see. Our room was tastefully decorated; we loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R543, Wetlands Game Lodge, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 59 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47681bf0b1f14d62bc582b3478e4a33857bffd9c09138d9b57928d6afb99255022359687a5aad56a7c1e06bb3a9af20caca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R543 Wetlands Game Lodge 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.322495 30.198889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang