Wex Studio Apartments by Perch stays 1
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wex Studio Apartments by Perch stays 1 is in die idilliese woonbuurt, Woodstock, in Kaapstad geleë en bied bekoorlike selfsorgwoonstelle wat perfek is vir 'n paartjie, vriende of enkelreisigers wat op soek is na 'n vakansie met 'n sentrale ligging.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie woonstelle is onverbeterlik en slegs 'n paar treë vanaf Woodstock se besige kos- en kunsomgewing met sommige van Kaapstad se beste restaurante, koffiewinkels, galerye is slegs 'n kort entjie se stap weg. Gaste kan ook maklik by die middestad en die bekende V&A Waterfront kom met openbare vervoer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
- Gaste dink Wex Studio Apartments by Perch stays 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 85, Wex 1, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang