Whale Waters Self-Catering Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R12 380 per nag, vir 12 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whale Waters Self-Catering Lodge is op De Kelders se kranse geleë en spog met 'n uitsig oor Walkerbaai wat wêreldbekende walviskyk-geleenthede bied.
Whale Waters is 'n selfsorghuis met 3 verdiepings en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die huis beskik oor 8 slaapkamers met en suite-badkamers, yskassies en kluise, en 4 van die slaapkamers het lugversorging. Die eerste, tweede en agtste slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde, sesde en sewende slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamer het elk 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die huis het 'n ingeboude braai-area wat na die stoep lei en 'n swembad met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan.
Gaste kan in Gansbaai walvisse, dolfyne, robbe, pikkewyne en witdoodshaaie sien. Daar is ook baie ander aktiwiteite, van kajakvaart en perdry op die strand, tot gholfspeel by Gansbaai Gholfklub.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Waters Self-Catering Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang