Whale Watchers Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annerie Kotze & Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Marlene M - Apr 2024
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek, mooiste uitsig. Alles wat nodig is.
Wilhelm & Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker om so naby aan die strand in so vreedsame omgewing te kon bly.
Tofiek A - Mrt 2022
Algehele gradering
Was too short - beautiful place.
Friedo H - Mrt 2022
Algehele gradering
Needs an upgrade and an aircon/pedastal fan.
Idris I - Feb 2021
Algehele gradering
'n Vars briesie.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie middag,
Baie dankie vir u bemoediginde terugvoering van u tyd by Whale Watchers Inn.
'n Woord van bemoediging spoor ons aan om aan te hou om ons beste diens te gee. Baie dankie.
Riaan D - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en lekker.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Dit beteken so baie vir ons en ons werkers as ons gaste tevrede is met die diens wat Whale Watchers Inn aanbied. Dit spoor ons aan om ons beste te gee.
Etienne S - Des 2021
Algehele gradering
Goed, maar nie fantasties nie.
Lees meerGert S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Die akkommodasie was netjies en pragtig.
Adrian T - Aug 2020
Algehele gradering
Not bad okay for the purpose.
Anton B - Okt 2019
Algehele gradering
Goed ingerig en lekker naby aan die strand en 'n plaaslike restaurant.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie dag Anton,
Baie dankie vir u bemoedigingde terugvoer. Ons is so bly dat u u oornag verblyf geniet het. Dit is altyd so bemoediging vir ons as gaste hul tyd by Whale Watchers Inn geniet.
Lekker week!
Chris B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was die lekkerste naweek wat ek nog beleef het in 'n lang tyd.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u terugvoering wat so positief was. Ons is so bly dat u die naweek geniet het en u terugvoeriging is so bemoediging vir ons.
Vriendelike groete,
Seun V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie geniet.
Nelius B - Des 2019
Algehele gradering
Neat.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Good day,
Thank you for your positive review. It is such an encouragement for our staff and ourselves to continue to try and give our best for our guests. Your review is much appreciated.
Kind regards
Joshua A - Des 2019
Algehele gradering
Warm host, great place but few things need attention.
Leon P - Apr 2019
Algehele gradering
Nice place to stay for a couple of days - will go there again.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Good day Leon,
Thank you for your encouraging review. We do try to give our best to make our guests' stay comfortable so a word of encouragement to ourselves and our staff are greatly appreciated.
Kind regards,
Clair
Daleen B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie dat u by ons oornag geslaap het en dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u tevrede was met u verblyf, dit beteken so baie vir ons en ons huishoudster.
Vriendelik groete.
Frik S - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker gebly, maar duur vir wat jy kry.
Neville S - Des 2019
Algehele gradering
A comfortable overnight stay in Witsand.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Thank you for having stayed at Whale Watchers Inn for the night of 24 December. Christmas day is the one day we give all our staff off so that they can enjoy Christmas with their families. We do apologize for your disappointment.
Deneill S - Mrt 2018
Algehele gradering
Whale Watchers is very quiet and clean. The tranquil beach setting and relaxed beach atmosphere is good for a short break or a long holiday.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is so bly dat u u tyd by Whale Watchers Inn geniet het. Dit beteken vir ons so baie om te weet dat ons gaste gelukkig is met wat ons aanbied.
Vriendelike groete,
Frances G - Mei 2018
Algehele gradering
Eienaars doen werklik moeite om gaste te akkommodeer.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Goeie dag!
Dankie vir u positiewe terugvoor. Ons is so bly dat u u tyd by ons geniet het en dat u tevrede was met die wat ons aanbied, dit bemoedig ons en ons werkers om alles in ons vemoë te doen om ons gaste tevrede te stel.
Vriendelike groete,
May-mari V - Jan 2018
Algehele gradering
Het heerlik gebly en alles gehad wat nodig was.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Petro U - Des 2018
Algehele gradering
Goeie ligging en veilig met vriendelike personeel.
Lees meerAnonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Jennifer P - Mei 2018
Algehele gradering
Uiters teleurgestel in verblyf.
Yolanda B - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Charl B - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Johan F - Jan 2017
Algehele gradering
My verblyf daar was vol heimwee, en is verder perfek deur die wonderlike diens!
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie vir u bemoediging. Ons waardeer u positiewe terugvoering wat vir ons aanspoor om ons beste te doen om te verseker dat ons gaste hul tyd by Whale Watchers In geniet.
Vriendelike groete,
Jennifer B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige tuin en baie rustig.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie vir u woorde van bemoediging. Dit beteken so baie vir ons. Ons is bly dat u die tyd by ons geniet het.
Groete
Whale Watchers Inn.
Ella D - Des 2017
Algehele gradering
Te duur vir wat jy kry.
Lees meerWhale Watchers Inn se terugvoer
Beste Elsabe,
Dankie vir u terugvoering. Ons is jammer om te sien dat die verblyf by Whale Watchers Inn nie na wense was nie.
Ongelukkig is oudhede nie almal se smaak nie. Al ons kamers het 'n dekodeerder met kaart wat die die hotel pakket van DStv kanale bied. Ons was onbewus daarvan dat u 'n probleem met die DStv gehad het en sou u graag wou help hoe om enige foute daarmee reg te stel tydens u verblyf.
Die parkering is voor, op die eiendom van die gastehuis. Dit is ook elders in Witsand die geval.
Ons het wit katoen "percale" bedlinne op al ons beddens en ons probeer om alles mooi skoon en netjies vir ons gaste te hê, maar ons het 'n paar gevalle verlede jaar gehad waar nuwe lakens en kussingslope verniel was deur haarkleursel en as gevolg daarvan het ons die kennisgewing opgesit. Jammer dat u aanstoot geneem het, dit was glad nie ons bedoeling nie.
Suretha J - Jan 2017
Algehele gradering
Daar is 'n wesenlike verskil tussen 3-ster-verblyf hier en 3-ster-verblyf elders.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Whale Watchers Inn is inspected annually (last inspection October 2016) and graded by the Tourism Grading Council of South Africa who has awarded us a 3-star status for the past 18 years.
We are aware that Whale Watchers Inn is furnished with antique furniture and people's taste in decor do differ.
With reference to the water pressure problem, we have very strong water pressure throughout the guesthouse as we are situated at the lowest point of Witsand and water pressure has never been a problem. In fact, we have had guests remark on how strong the pressure is and we have experienced problems with geyser pipes not being able to handle the pressure.
All our beds have top of the range Rest Assured mattresses and all mattresses are inspected by the grading council.
I have taken note of the complaint about our staff walking into rooms without knocking. Our housekeeper is very professional and if this did accidently happen once I can assure you that it was purely accidental and I apologise for that.
The guesthouse has standard parking bays for all vehicles. If the guests felt there was a problem parking and had mentioned it to us, we would have shown them that we have extra parking at the back of the guesthouse where all the big boats and towing vehicles are parked.
We are on the premises 24/7 and would appreciate it if guests would communicate any problems they might have at the beginning of their stay, to ensure that they have a comfortable and enjoyable stay.
Regards,
Clair Pienaar
Whale Watchers Inn - Witsand
Hennie S - Des 2016
Algehele gradering
Great!
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie vir u bemoedigingde woorde, ons waardeer dit. Ons wens u en u gesin alle voorspoed vir 2017. Groete, Johnny & Clair.
Jd J - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis
Deconinck Aimé B - Feb 2016
Algehele gradering
Natuurverblijf.
Rudu D - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die diens uitstekend.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie vir u bemoediging. Dit beteken vir ons so baie, Groete.
Edwin A - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekker geslaap. Alles wat nodig is in die kombuis. Plek vir net een tas.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie dat u by ons gebly het en vir u terugvoering. Ons neem kennis van u voorstellings en sal werk daarvan maak. Die tweede bank waarop 'n tas kan staan was reeds by die stoffeerdery waar dit nuut oorgetrek word.
Johannes L V - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf in puik gastehuis wat pragtig geleë is.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie vir u bemoediging, dit beteken vir ons so baie.
Groete,
Stephan F - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, tuis gevoel, en gemaklik.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie dat u by ons gebly het en vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer u bemoedigingde woorde wat vir ons aanspoor om te sorg dat ons die beste wat ons kan vir ons gaste te doen.
Baie dankie.
Louis M - Apr 2016
Algehele gradering
Voertuie staan in die straat en die kamers is nie baie skoon nie.
Whale Watchers Inn se terugvoer
Ons is geskok en teleurgesteld om Mnr Murray se aanmerkings te lees, veral nadat hy aan ons huishoudster gesê het dat hulle gelukkig met die akkommodasie was. In antwoord op die klagtes wil ek noem dat:
1. Die parkering is op die eiendom van die gastehuis. In die 20 jaar wat ons die gastehuis bedryf is dit die eerste klag wat ons hieroor gekry het.
2. Ons matte word elke week met 'n Kirby stofsuier skoon gemaak, ongeag of daar vorige mense in die kamers was of nie
3. Alle suigwaaiers maak 'n geluid. Daar is 'n skakelaar wat afgeskakel kan word of miskien net die deur van die badkamer toe maak.
Gideon B - Sep 2015
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik. Die eienaar en sy vrou is die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ek en my vrou op ons reis ontmoet het. Alles netjies en beslis waarde vir geld.
Lees meerWhale Watchers Inn se terugvoer
Baie dankie Gideon vir die woorde van bemoediging, ons waardeer dit. Ons is so bly u het die tyd by ons geniet. Groete, Johnny
Kotie V - Jan 2015
Algehele gradering
Jammer dit was so kort!
Corlia S - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Anna S - Apr 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
M M V - Sep 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay very much.
Skillie D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker rustige plek.
Philip V - Jan 2015
Algehele gradering
'n Paar dae in Witsand saam met my gesin.
Paul M - Feb 2015
Algehele gradering
We would definitely come again
Marié S - Nov 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Christie M - Jan 2014
Algehele gradering
Highly recommended.
Andre B - Des 2014
Algehele gradering
Skoon, gasvry en ontbyt was baie goed.
Cj K - Mrt 2014
Algehele gradering
Great place, friendly owner, excellent area!
Karin V - Mrt 2014
Algehele gradering
Gasvryheid, diensbaarheid, huislikheid.
Brian C - Des 2014
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay
Dick Van Bennekom N - Nov 2014
Algehele gradering
Nice small local town!
Anra V - Sep 2014
Algehele gradering
Verblyf van twee aande met ontbyt!
Louis C - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik.
Sheryl H - Jul 2014
Algehele gradering
Pleasant with the most awesome breakfast.
Arie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Aangenaam en gasvry met skoon geriewe.
Andre G - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Carlo L - Jan 2013
Algehele gradering
Very pleasant stay. Hostess service was excellent.
Liesl L - Nov 2013
Algehele gradering
Die perfekte verblyf vir 'n naweek weg.
Ian R - Feb 2013
Algehele gradering
Great place.
Ina G - Des 2013
Algehele gradering
Eenvoudige, gemaklike en sentrale verblyf waarvandaan Witsand verken kan word.
Lees meerAlex W - Des 2012
Algehele gradering
Excellent value with good and very friendly professional service
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Proteastraat 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang