Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Tail

Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 35, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whales Tail is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord wat op die ongerepte oewers van Sea Park geleë is. Hierdie hawe spog met 'n uitstekende ligging aan die KwaZulu-Natalse Suidkus en bied maklike toegang tot 'n magdom heerlike eetplekke, wêreldklas-gholfbane en aanloklike inkopiebestemmings.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n sitarea met 'n slim-TV, lugversorging, dakwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en dakwaaier. Die laaste slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, terwyl die vierde badkamer het 'n stort-oor-bad. Gehalte linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, dakwaaier en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en klankbalk. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis maak van sonkrag gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep en spog met 'n asemrowende uitsig oor die tuin en swembadarea. Die swembadkamer het 'n gemaklike sitkamerstel met stort- en toiletgeriewe. Gaste kan in die sprankelende swembad afkoel, 'n piekniek in die tuin geniet, rondom die binnenshuise braai of die buite-vuurput kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom het moderne sekuriteit, geslotekringtelevisie wat vanuit die hoofslaapkamer op die TV gemonitor kan word, 'n elektriese heining en alarms. Die buite-area word deur sonkragligte verlig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Vanz G
Gesin met klein kinders
5.0
A home away from home. Highly recommended. A wonderful place for a getaway. You can hear the waves crashing in the evenings as the beac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Avinash B
5.0
Neat, clean, and everything was found. It was lovely. Really enjoyed the area, place, and the view. Enjoyed every minute of the place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Michael M
Saam met vriende
5.0
Amazing stay. We had a great time. It was an amazing stay. My friends enjoyed the place. Perfectly positioned to the ocean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Selma B
5.0
Ongelooflik gemaklik! Dit is die klein dingetjies wat tel! Dankie vir die verwelkomingspakkie. Deeglik deurdink en net wat ons gekort het. Die huis bi...
Sien meer
Mrt 2024
Hlengiwe M
5.0
Excellent. The place was amazing. I loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Beach Front-weg 35, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whales Tail het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 35, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60498b9d12f2d725f80076248487bce5a67188a87bb41eb98e527aeb97e444d9b82fb384a522449e94d482ebf35f2d21c11b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 35 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.696857936047 30.492371365676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang