Whalescape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 590 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Whalescape is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in die Whale Cove-sekuriteitskompleks aan die strandfront van De Kelders in Gansbaai geleë is. Hier kan 'n mens skouspelagtige 180-grade-uitsigte vanaf die balkon geniet.
Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is volledig toegerus en is oopplan met 'n sitarea. Die sitkamer het 'n TV met alle DStv-kanale en skuifdeure wat lei na die 20 vierkante meter toegeboude balkon met 'n gasbraaigerief en pragtige uitsigte oor die see.
De Kelders is 160 km vanaf Kaapstad, 40 km vanaf Hermanus, en 15 km vanaf Stanford wat talle plaaslike besienswaardighede, restaurante en winkels bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalescape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid A106, Whale Cove, Hoek van Guthrie- en Cliff-straat, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang