Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wharthog Corner Leeupoort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dalene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wenner wegbreek! Ongelooflik lekker gebly. Die diere was 'n spesiale ondervinding. Alles was netjies en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel en self weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
So bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete, Sharon

Liza V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Die nabye interaksie met die diere was ongelooflik! Sal beslis weer kom kuier. Ons het baie lekker gebly. Die huis is lieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Baie dankie, Liza. Julle was fantastiese gaste. Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon

Wilma N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig. Leersaam. Ontspannend. Dit was 'n heerlike naweek gewees. Die huis was skoon. Lugversorgers was 'n pluspunt. Die vlakvarke met hulle baie kinders het ons vermaak. Die koedoes en zebras wat kort-kort nog 'n vrug kom bedel het, was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Dankie Wilma, ons verwelkom jou en jou familie weer. Groete, Sharon

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie aangename ruskans gewees - sal weer daar bespreek. Ons het die naweek baie geniet - die woning is baie goed toegerus en het alles wat mens sou nodig kry, beskikbaar. Die wild kom gereeld by die lapa draai vir iets om te eet, so maak seker om genoeg 'boskos' saam te bring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Pierre, dit was baie lekker om julle as gaste te hê. Bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom. Groete, Sharon

Sarah V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Peaceful, relaxing, can't wait to go back. We had such a great time at Wharthog Corner Leeupoort. The house was clean, comfortable and well kitted out. Everything we needed was there. The entertainment area is very special; you can see and feed all the animals, but they can't get directly into your area, which is great as warthogs can be demanding sometimes. The jacuzzi was wonderful, and the sun room overlooking the bird feeder and bush baby deck was amazing. Sharon was an amazing host, always friendly and available to answer any questions. We were 3 couples, and the house was perfect for us. We highly recommend and would go back in a heartbeat. Thank you for letting us stay in your wonderful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Sarah and friends, thank you for being such amazing guests. Would love to welcome you back. Greetings, Sharon

Hendrenette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Dit was 'n onvergeetlike en aangename verblyf. Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Die diere is die hele dag om die huis wat ons vreeslik baie geniet het. Sal vir seker weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Hendrenette. Dankie, ons sal jou enige tyd weer terug verwelkom. Mag dit net goed gaan met jou. Groete, Sharon

Truia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ons het die stilte in die bos verskriklik geniet, pragtige plek! Wat 'n fantastiese plek. Kan enige tyd aanbeveel. Plek is netjies, skoon en baie goed ingerig. Die eienaar was enigetyd beskikbaar vir navrae en enigiets wat ons wou weet. Hartsmense! Ek kan Wharthog Corner enige tyd aanbeveel. En ons sal dit enigetyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
Hi Truia en man, baie dankie vir die fantastiese resensie. Dit was so lekker om gaste soos julle by Warthog Corner te hé, en ons verwelkom julle enige tyd terug. Groete, Coen en Sharon

Yolandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustig. Baie mooi en rustige plekkie. Die interaksie met die diere is wow! Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het so lekker gekuier. Sien verseker uit na ons volgende kuier hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
So bly julle het dit so geniet. Dankie Sien julle gou weer. Groete Sharon

Anina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustigheid galore. Ons het 'n baie lekker, rustige naweek gehad met al die diere wat ons kom verwelkom het. Alles was skoon en netjies, 'n lieflike plek. Ons gaan verseker weer teruggaan om die natuurskoon en rustigheid te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle sulke fantastiese kuier gaste was ons verwelkom julle graag weer. Groete Sharon

Janine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Verjaarsdagnaweek weg. Alles was netjies vir ons voorberei. Alles is in 'n goeie toestand. Dit was die beste ervaring om die diere so naby te beleef. Die plek is verskriklik mooi, sal graag nog wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Wharthog Corner Leeupoort
So bly julle het dit geniet. Dankie dat julle fantasties gaste was en Sal julle graag weer wil verwelkom. Groete Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dwarfgreen 66, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238d1fb70ec9a5b7c3fb68e3748fae7a8b217479e724c4a5043c7e369eb07fab579b1e024979b78941dc63b0aaf11aff5eaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 67 5 1 5 66 Dwarfgreen Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.914444 27.635972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang