Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Where the Crows Nest

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elsjmari J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Where the crows nest is n pragtige plek met bitter vriendelike mense! Dit was 'n fantastiese verblyf. Alles was so mooi en netjies. Kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal weer daar gaan bly met ons volgende besoek aan Pietermaritzburg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Besonderse akkommodasie. Dit is regtig 'n pragtige area en die verblyf is uniek. Maryna is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Die akkommodasie is netjies, skoon en gerieflik. Oor 'n e-pos is dit die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Masechaba K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Peace and Tranquility at its best. Words fail me on how my experience was. This place is a germ and needs to be kept that way. Hospitality at it's best. Maryna and her family knows how to treat people without even trying, very selfless and caring person, wish our conversations lasted longer. She's went out of her ways to assist us. Really felt like home. Beautiful gorge which brings you inner peace! If you really want to get away from the city to relax and recharge, this is the perfect place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Where the Crows Nest
Thank you Mase. You guys were such patient and easy going guests. Thank you. Looking forward to your next visit.

Dean N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Enjoyed our stay and trip to Midlands. Maryna and her husband were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Klein stukkie paradys. Ons het heerlik hier gekuier en kan dit beslis aanbeveel. Die woonstel/huisie is gerieflik uitgerus, kombuis is volledig om self te kan kosmaak. Maryna het ons baie welkom laat voel en uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak. My enigste klagte is dat ons te kort daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yuven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

A real gem. This is truly a gem that the pictures do not do justice to! The deck is an amazing spot and the picnic organized by Maryna on the deck is totally worth it and a definite must!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a49c0fc0e39c2d43fca249ac3a885b0b37e76d7df436d784d9dbee832a76e2b904249bf484c6d95cc81505c5d933b82a52e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Cedara Road Hilton Farm 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -29.506947296434 30.268323166387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang