Where the Crows Nest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Where the Crows Nest is 'n lieflike, rustieke kothuis in Hilton waar gaste die rustigheid van afsondering en die natuur op die rand van die Umgeni-vallei kan geniet. Die kothuis bied gaste gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat tot 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die 2 kinders kan in 'n bababedjie en 'n net-kind matras geakkommodeer word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 6 gaste is in die kombuis geleë. Die knus leefarea beskik oor gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan na 'n besige dag.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbedjie
1 x Kindermatras vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Where the Crows Nest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cedaraweg, Hiltonplaas, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang