White Shark Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
White Shark Guest House is in die bekoorlike dorpie, Kleinbaai, naby Gansbaai in die Wes-Kaap geleë. White Shark Guest House is die ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers reël graag haaihokduiksessies vir gaste.
Verblyf word in 5 goed toegeruste en suite-gastekamers met skoon perkallinne, satelliet-TV en 'n pragtige uitsig oor die see gebied. Gaste het toegang tot 'n sonnige balkon waar hulle met 'n glasie plaaslike wyn kan ontspan terwyl hulle die sonsondergang en see-uitsig bewonder. Daar is ook 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus is en 'n ingeboude braai. Verder kan gaste lees, koffie drink, skaak speel, TV kyk of net die uitsig in die sitkamer op die boonste verdieping geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kleinbaai is die tuiste van haaihokduik en walviskyk. Dit is in Kleinbaai se natuurlike hawe geleë vanwaar die haaihokduikbote vertrek om die witdoodshaaie van nader te aanskou. Pragtige strande, lieflike staproetes en verskeie buitelug-aktiwiteite is in die omgewing beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink White Shark Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Dyks Bay Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang