Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiida Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bianca D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beste mense en mooiste plek. Wiida Gasteplaas was 'n ongelooflike plek om te bly! Die eienaars was uiters vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Die plaas self is pragtig en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het – dit was regtig 'n gemaklike en ontspanne ervaring. Die swembad was 'n absolute wenner, veral op warm dae, en ons het baie tyd daar spandeer. Ons het ook baie lekker gekuier saam met die twee honde op die plaas – hulle was vol persoonlikheid en het ons goed vermaak! Altesaam was dit 'n wonderlike ervaring en ons sal beslis weer by Wiida Gasteplaas kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sommer net lekker gebly in die oase in die Karoo. Rustig en herlaai na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A delightful trip back in time. A great farm 'feel' and a sense of peace characterised our stay. Our two new puppies also enjoyed it and soon made friends with the farm dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Siele rus! Baie lekker plek, rustigheid van die plaas, saam met 'n baie vriendelike gasvrou en gasheer. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar, plus lekker skaapvleis! Die enigste ding wat vir my die ervaring versuur het, was die groot windhond wat teen my kar gebly het en 2 lelike krapmerke agtergelaat het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Comfortable accommodation and pleasant farm setting. We were happy with the braai facilities and the accommodation. The garden was well kept. A nice walk at sunset over the farmland.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurg En Joan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Na 'n langpad was dit al wat ons nodig gehad het om weer te herlaai. Ons sal vir seker weer oorslaap by die plek, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig. Dit is 'n baie pragtige omgewing, die kleinkinders het die vryheid op die plaas baie geniet. Kon rondry met hulle fietse in 'n veilige mooi omgewing. Het dit baie geniet. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Genotvol. Verblyf was heerlik en ons was hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Stil, mooi en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Mooi verblyf en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang