Wild Fig Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Fig Accommodation is ideaal geleë in die hartjie van Rustenburg en bied gerieflike akkommodasie vir kort- of langtermynverblyf. Hier kan gaste in 'n vreedsame omgewing lekker ontspan.
Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat elk toegerus is vir basiese selfsorg. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n kombuisie asook lugversorging, 'n TV, mikrogolfoond en yskas. Ontbyt word in die gemeenskaplike eetkamer bedien en gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste kan ook die WiFi-kuberkol en veilige parkeerplek op die perseel gebruik.
Wild Fig is sentraal geleë vir sakereisigers se doeleindes en ook na aan die N4-afrit, die Life Peglerae Hospitaal, Life La Femme Kliniek, Medicross Mediese Sentrum, die Waterfall Mall en Rustenburg se munisipale swembad. Sun City is net 50 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Wild Fig Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Town Rustenburg Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 238B, Bo-Dorp, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang