Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Wild Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Laoni H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A real gem of a place. There was a problem with the gas geysers in the showers and the pool was green. But besides that, it was a fantastic stay. Quiet and so peaceful. Loved doing our own game drives. A real gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Rustigheid, kalmte, skoon natuur en vars lug. Die naweekwegbreek was ongelooflik lekker by Wild Game Lodge. Die plek was skoon en netjies. Daar was als wat mens aan kon dink wat nodig is in die kombuis. Die rustigheid en vars lug maak mens weer lus vir die nuwe jaar. Die leeus se gebrul in die agtergrond gee mens weer nuwe respek vir die natuur. Ons het ook baie wild gesien asook die leeus wat kort-kort kom loer wanneer hul die voerbakkie se geluid hoor. Ons beplan om binnekort weer te kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
@ Wild Game Lodge
Baie dankie, julle is altyd welkom.

Martin K
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2022

Lekker in die bos. Genoeg spasie met al die nodige geriewe. Ons het heerlik gebly by die lodge. In die middel van die bos met diere reg rondom ons. Baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Mooi, lekker, rustig. Baie lekker, mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannetjie
@ Wild Game Lodge
Baie dankie vir jul verblyf. Ons het aandag gegee aan die paar dingetjies wat jul uitgewys het. Ons waardeer dit opreg. Jul is altyd welkom.

Yvonne P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2022

Ideaal geleë in 'n pragtige omgewing Die ligging was ideaal vir ons, die omgewing is pragtig en rustig. Daar was hout beskikbaar teen 'n addisionele fooi en ons kon vuur maak. Ons het dit geniet om die kameelperde en ander klein wild te sien en in die aand na die leeus te luister. Ongelukkig het die eenheid nie aan ons vereistes voldoen nie en ek kan dit nie aanbeveel nie. Ons is eers met ons aankoms daarvan bewus gemaak dat die eenheid staatmaak op sonkrag en aangesien die weer betrokke was het ons van Saterdagaand af geen elektrisiteit gehad nie. Daar is onderhoudswerk wat gedoen moet word aan blindings en ander items in die badkamer. Daar is geen WiFi of televisie beskikbaar nie. Daar is nie voldoende krag punte beskikbaar nie en die eenheid is nie elke dag gediens soos wat op die webwerf aangedui was nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marinda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

It was wonderful. Saw the 4 lions up close. Best stay ever. This was the best breakaway in the bush. Farm is the very best maintained. All the animals are in good condition. Thanks, it was wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
@ Wild Game Lodge
Thank you Marinda, nice to have you. You are welcome at anytime. Enjoy your day.

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Puik begin of einde van 'n vakansie na die Suid-Weste toe. Die privaat ligging van die lodge met alles wat jy nodig het en geleë in 'n wildkamp is 'n perfekte oornagplek vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
@ Wild Game Lodge
Baie danke Johan. Julle is altyd welkom!

James E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Baie lekker. Nie net verblyf maar ook wildbesigtiging met leeus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sadia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Rustige kuier uit die boonste rakke. Ek, my man en kleindogter van 4 jaar het heerlik gekuier in hierdie netjiese, goed toegeruste juweel omring deur die natuur. Dit was heerlik om snags die leeus se gebrul te hoor en hul bedags vanuit die tuin te sien uitspan by hul watergat. Die voer van die leeus was ook 'n groot hoogtepunt! Terwyl ons en kleinding swem het die wild onophoudelik kom water drink en het klein Jadia hierdie diereland vreeslik geniet. Vreeslik dankie Hannetjie dat ons hierdie koninkryk saam met jul kon deel. Baie dankie ook vir Frikkie en Willie wat so mooi gesorg het dat ons kuier spesiaal was en kampvuur kon aanhou brand met al die hout aanry. Ons sal beslis weer kom kuier en die res van ons gesin saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2020

Rustig, veilig. Beddens en beddegoed netjies en skoon. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Lekker om te stap op die plaas en al die wild te sien. So lekker gevoel om die leeus te hoor elke oggend en aand. Die stilte en die baie voëllewe was hoogtepunte. Baie goeie diens met ontvang deur Frikkie wat goed kon verduidelik hoe alles werk. Baie dankie Hannetjie vir vriendelikheid deurlopend wanneer ons vrae gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R5 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R5 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sendlingsfontein, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5MmQ4YTMyLTQxMjYtNGViNi05YmMzLWMzMWVmNWZjMTUwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 850 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 Sendlingsfontein Klerksdorp 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.951797372087 26.245708912611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang