Wild Wing Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wild Wing Lodge bied moderne verblyf en 'n venue in Winterton in Sentraal Drakensberg. Die lodge is in 'n unieke mikroklimaat geleë met 100 jaar oue plataanbome en 'n palmboomwoud wat regdeur die jaar 'n fantastiese venue skep.
Die lodge het 8 moderne en suite-kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook skuifdeure wat toegang tot 'n dek of stoep bied.
Die hele lodge kan op versoek gehuur word en dit sluit dan al 8 kamers in vir tot 16 gaste.
Die leefarea het 'n oopplan-sitkamer, -kroeg en 'n -eetarea. Gaste kan ook die uitsig oor die rotspoel met 3 watervalle, palmbome en 'n netjiese tuin geniet.
Wild Wing Lodge word deur Wayne en Samantha Dunne besit en bestuur en hulle is al vir meer as 15 jaar in die safari-industrie. Gaste kan dus verseker wees dat hulle funksies, verjaarsdagvieringe, romatiese troues en wegbreke met groot sorg behartig sal word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vanaf die R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winterton Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang