Wildehondekloof
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 4)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wildehondekloof bied gerieflike verblyf op 'n privaat wildreservaat van 4000 hektaar in die hartjie van die Klein-Karoo se Swartberge. Dié wildreservaat is ongeveer 46,5 km vanaf Oudtshoorn.
Dié luukse lodge bied verblyf in 9 en suite-slaapkamers, waarvan sommige lugversorging en lieflike uitsigte op die berg en oor die rivier het, 'n selfsorghuis, asook 'n privaat presidensiële suite met 'n koninggrootte-bed. Dié suite het ook 'n privaat stoep met 'n uitsig op die berge en oor die rivier. Elk van die 9 en suite-slaapkamers het linne, badhanddoeke, toiletware en koffie- en teemaakgeriewe. Wasgoedgeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die dubbelkant-kaggel in die middel van die ruim, gemeenskaplike sitkamer nooi gaste uit om lekker saam met vriende en familie te ontspan. Die binnenshuise eetarea het 'n binnebraai, 'n geelhoutkroeg met yskassies onder die toonbank en 'n ysmasjien. Buite is daar 'n tradisionele pizza-oond en 'n boma tussen die populierbome. Hout en vuuraanstekers word vir die braai, kaggel, pizza-oond en boma voorsien.
Geniet wildritte met sonsopkoms en sonsondergang, en kyk uit vir die kameelperde, sebras, swartwitpense, elande, koedoes en die diverse voëllewe. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, bergfietsry en swem in.
Wildehondekloof is die ideale bestemming vir 'n privaat konferensie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kristy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Wildehondekloof het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Matjiesrivier Distrik, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang