Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildheart Safari Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie oulike plekkie. Dit het alles wat mens nodig het, dis skoon, gerieflik. Heerlike gewees, ons sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pragtige hartsplek waar mens kan rus en herlaai. Dit was 'n lieflike huis. Ons het onsself bederf en bietjie meer betaal as wat ons gewoonlik doen, en as dit nie vir die prys was wat vir ons 'n bietjie hoog was nie, sou ons nog 'n week wou bly en meer gereeld teruggaan. Ek glo die prys is markpasbaar en absoluut die moeite werd, want dit is 'n pragtige plek, maar vir ons middelklas was dit net 'n bederf. Dit is so gerieflik geleë, en 'n pragtige plek om te ontspan vir ons stadsjapies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great. Dit was baie lekker en 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2024

Awesome. Beautiful bush-veld setting, fresh and clean accommodation with all mod cons, lovely lapa/braai area with splash pool, game can be seen browsing a few metres from the braai area - impala, kudu, giraffe, monkeys, duiker, banded mongoose, meerkats, and plentiful birdlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daniela J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Very pleasant but very expensive. Accommodation was very pleasant and clean. Would suggest that they offer a cleaning service on a daily basis as we were told that there is somebody to clean but we had to ask for it one day. Keeping in mind that accommodation is very expensive in Hoedspruit. Otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties, baie lekker. Baie gerieflik, baie lekker, geen klagtes - alles was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Amazing! Amazing place with breathtaking views, absolutely clean and stunning. Will definitely come back .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Gerieflik in die bosveld. Alles wat jy nodig het en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plek met uitstekende ligging, netjies, gasvry toegerus en baie gerieflik. Hierdie pragtige plek het behoorlik ons harte gesteel. Kan beslis aanbeveel. Netjiese, sakpas verblyf, gasvry toegerus. Die vrylopende wild, gerieflike boma en swembadarea en lugversorging was voorwaar 'n groot bonus. Sal beslis weer hierheen gaan. Uitstekende ligging, baie veilig met die mooiste dekor. Laat mens regtig tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Netjies, skoon en bekostigbaar. Die huis is goed uiteengesit met genoeg ruimte vir 6 mense. Die huis was goed toegerus met alles en nog wat waaraan mens kan dink. Saunders die opsigter was baie behulpsaam en ons is vriendelik ontvang en deur die hus geneem. Sal die vakansie huis kan aanbeveel vir 'n heerlike ontspanne bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 322, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35f87a562931e48a7c0a9511162a10b84b01d553e57ce69a083b876887306bc78cd9af3bafbbfc29bdb625ed96749d74b99b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 322 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347065986578 30.967747437843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang