Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildnut Lodge and Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Wildnut Lodge and Game Farm
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Tinus N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus N

Good value for money.

We were two colleagues on a business trip and had a pleasant stay at Wildnut Lodge and Game Farm. The staff were friendly, and we felt welcome. We had the house for ourselves with private rooms. A fully equipped kitchen is available to use. The bar is stocked, and what you take gets written up for payment before you leave. Outside is a landscaped garden on an elevated part of the farm, and game roams freely along the fence. A boma that overlooks Louis Trichardt has a wash basin, water, good lighting, space for a large crowd, two braai areas and lots of wood. The fire was started by staff, and we enjoyed the open-air experience. Good value for money.

Philippus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippus S

Asemrowende ligging. Pragtige tuin om te ontspan.

Gerieflike kamers in die lodge alhoewel die badkamer gedeel word (ons was die enigste gaste so nie 'n probleem nie). Ontvangs was super vriendelik en 'n heerlike ontbyt was voorgesit die volgende oggend. Die pad na die plaas word nie aanbeveel vir lae voertuie nie.

Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg.

Wildnut Lodge and Game Farm
Lourens E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens E

Ons het by Wildnut Lodge gebly om navorsing oor skoenlappers te doen en hulle af te neem in hulle natuurlike habitat.

Dit was 'n baie mooi huis met 'n mooi kombuis, 'n groot onthaalarea en 'n pragtige tuin, die eienaars was baie behulpsaam. Ek sou aanveveel dat mens in die luukser kamers bly, ons kamer was bietjie klein, maar nie te min het ons, ons reis baie geniet.

Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat dit vir u aangenaam was. Kom besoek ons gerus weer.

Wildnut Lodge and Game Farm
Francois R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Aangename, rustige, veilige en netjiese verblyf.

Heerlike ruim verblyf. Pragtige omgewing. Baie netjies en goed toegerus. Toegangspad kan 'n probleem wees vir sedanmotors, veral in natte omstandighede.

Rianda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda P

Picturesque nature.

There were some challenges in finding the lodge. There were no clear signs from the main road, and the location pin sent was not accurate, which caused me to get lost finding the lodge.

Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Beutiful house, fantastic experience, can be a great family holiday location.

The House is beautiful, very spacious with enough space for a group of people, would be a great family getaway in nature.

Antoinette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette V

Kosbare stilte.

Ons het lekker geslaap en heerlik geëet. En die stilte was 'n plus na 'n lang dag se ry.

Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer

Baie dankie Antoinette vir die mooi woorde. Ons waardeer jou besigheid opreg!

Wildnut Lodge and Game Farm
Stacey K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stacey K

Absolutely awful.

We were excited driving in as it is situated in a beautiful location. Upon arrival we were sadly disappointed. The front door is a safety concern as it has a gaping hole under the door knob which could easily be tampered with from the outside. The rooms are dark, uncomfortable and not clean. There is a communal bathroom (filthy) shared between guests which is not as advertised. When being shown around and a request was made for a room with an en-suite bathroom, staff stated that "we don't let our guests stay in those rooms as they are not very nice" yet the rooms were being advertised. We left and had to look for another safe and clean location to stay. Would not recommend it.

Wildnut Lodge and Game Farm se terugvoer

Dear Stacey, thank you for sharing your feedback. We're sorry your experience didn't match your expectations. As for the shared bathroom, it is clearly indicated in our advertisement. However, some rooms share bathrooms. We try to accommodate different budgets and our rooms have different prices. Your feedback helps us do better, and thus, we highly appreciate it. Wildnut Lodge and Game Farm are under new management, and we set a high standard for ourselves and will strive to do better. We value all feedback. If in this area again, please give us one more chance.

Wildnut Lodge and Game Farm
Wilma M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M

Wildnut Lodge het die ideale blaaskans gegee na ’n lang werksdag.

Wildnut Lodge het al die geriewe wat nodig is vir ’n sakereis. Die pragtige tuin, diere en voëllewe het ’n baie rustige atmosfeer geskep om batterye te herlaai en die nuwe dag aan te pak. Dankie aan Sophie wat baie mooi na my en my kollegas omgesien het.

Vonani James N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonani James N

It was wonderful.

The location is suitable for relaxation.

Sandrie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrie D

Was lekker. Ontvangs was baie goed en vriendelik.

Dis 'n pragtige plek en baie rustig. Pragtige tuine en alles word baie mooi onderhou. Dankie.

Briton S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Briton S

Filthy toilets and bees in the ceiling.

The place had a clogged up toilet and another toilet that was dirty from the previous guests. There were bees in the ceiling so it didn't feel safe at all. The place also didn't feel clean at all.

Ama M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ama M

Relaxing and worth every penny.

The lodge is well maintained and the immediate feeling one experiences is relaxation. I loved the customer service, Jodine was a pleasant host and was attentive to my needs. It is ideal for any type of traveller. Good for isolation and also for groups. I intend on going there again and this time hopefully stay for a longer period.

Anita D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Baie lekker gekuier met alles beskikbaar, en nog meer, wat benodig word vir 'n selfsorgblyplek.

Ideale plek vir familie-saamkuiers!

Reta H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reta H

Die ligging is moeilik bereikbaar as dit gereën het, jy moet 'n groot voertuig of bakkie gebruik.

Die skoonmaakdiens was nie heeltemal op standaard nie. Omdat dit gereën het sou mens meer gereeld skoon/droë handdoeke verwag, wat glad nie gebeur het in 8 dae nie. Skottelgoed is gewas, maar net so op wasbak gelos. Geen stortgordyn in storte wat dit baie gevaarlik maak met die nat vloere, dit is onder eienaar se aandag gebring, maar niks aan gedoen nie. Ons het ons eie stortgordyn gekoop en opgesit. Elektrisiteit is nie geaard nie, so daar is 'n groot probleem, verskeie kragproppe is nie korrek ingesit of het net drade wat uitstaan. Groot byekorf op eenheid se dak wat baie bye in eenheid laat.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEyisZK75jSougZemAZUlB20DlhUM0EjWfMk91JKeTTN9CBMMsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang